Sunday, January 18, 2009

TIE ME KANGAROO DOWN SPORT


Hezel wys hoeveel die "red kangaroos" groter is as hy.




Interessante feit: op land kan 'n kangaroo nie sy agterpote onafhanklik beweeg nie - spring met albei pote gelyk, maar wanneer hy swem (en hulle is baie goeie swemmers) kan hy met elke poot onafhanklik skop.

1 comment:

  1. Daai een kangaroo met die hoed is nie so oulik soos die ander nie

    ReplyDelete