Sunday, January 18, 2009

RONDRY




Oral is waarskuwingborde op dat jy moet uitkyk vir kangaroos. Ons het op hierdie dag klomp klein wallabies langs die pad gesien, nie veel groter as hase nie - mens noem hulle pademelons.



Eucalyptus bome (bloekombome) kom wydverspeid voor in Australie en daar is meer as 600 verskillende spesies. Hier kyk ons uit oor 'n vallei vanaf die Springbrook National Park en so ver as wat die oog kan sien is daar Eucalyptus bome.

No comments:

Post a Comment