Sunday, January 18, 2009

DIE STRAND





Die weer was heerlik en ons kon elke aand op die strand gaan stap. Die uitgestrekte wit strande, vars seelug en blou branders het ons herinner aan vakansies by die see in Suid-Afrika.

1 comment:

  1. Dit lyk sooooo lekker. Geniet dit. Julle blok is pragtig. Mis julle hier in New Zealand. Alet en Mike.

    ReplyDelete