The Cohen surname indicates the family's descent from Aaron, brother of Moses and the first high priest, for the Hebrew 'kohen' meaning 'priest'. Today most of our family members live in South Africa and some in Australia.
Sunday, January 18, 2009
DIE STRAND
Die weer was heerlik en ons kon elke aand op die strand gaan stap. Die uitgestrekte wit strande, vars seelug en blou branders het ons herinner aan vakansies by die see in Suid-Afrika.
Dit lyk sooooo lekker. Geniet dit. Julle blok is pragtig. Mis julle hier in New Zealand. Alet en Mike.
ReplyDelete